Botswana soek grensvrede met Namibië
‘Goeie verhouding’ tussen staatshoofde
Die moord op drie broers en hul Zambiese neef deur lede van die BDF langs die Choberivier het spanning tussen die twee lande verhoog en betogings deur meestal inwoners van die Zambezistreek meegebring.
Nuusredaksie - Botswana se minister van kommunikasie, Thulagano Segokgo, sê sy land se geskiedenis om sy grensgeskille met Namibië vriendskaplik op te los, kan as ’n wegspringp
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie