Agt miljard mense op Moeder Aarde
Die aantal aardse bewoners was in 1804 een miljard mense en dit het 170 jaar geneem om dit op te stoot tot vier miljard in 1974 - 'n totale bevolkingsgroei van 400%. Slegs 48 jaar later, is die getal verdubbel en vandag is daar reeds meer as 8 miljard inwoners op Moeder Aarde - 8 000 000 000. Op bladsy 2 van vandag se uitgawe van Market Watch is meer inligting oor hoe dit veral Afrika kan raak. Die getal 7 999 848 158 is gister omstreeks 14:07 op die webtuiste worldometers.info gemeet.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie