Aandeelhouers sleep Paladin hof toe
Deursigtigheid van Langer Heinrich se produksie uitgedaag
Ondanks vooruitsigte dat die uraanmyn tot 4,5 miljoen pond uraankonsentraat vir die 2025-boekjaar sou lewer, was die produksiesyfer aansienlik laer.
Die eienaars van die Langer Heinrich-uraanmyn, Paladin Energies, staar ’n klasaksie in die gesig met aandeelhouers wat in die Victoria-hooggeregshof in Australië aandring dat la
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie