Windhoek-plaza: ‘Bou eers 30%’
Sekere voorwaardes geld
Die aanvanklike planne sluit ’n konferensiesentrum vir 5 000 afgevaardigdes, ’n vyfsterhotel met 300 kamers, 100 gedienste luukse woonstelle en 36 luukse villa’s in, asook kantore, kleinhandelgeriewe, restaurante, ’n casino, ’n private ledeklub, ’n spa en gimnasiumgeriewe.
Sonja Smith en Nikanor NangoloStad Windhoek (CoW) sê die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) moet minstens 30% van die konstruksiewerk voltooi voordat die verk
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie