Windhoek-akwifer sterk benut
Von Bachdam staan tans op 20,9%
Terwyl 'n El Niño-jaar voorspel word en damvlakke heelwat laer is as dieselfde tyd verlede jaar, behoort die hoofstad erns daarvan te maak om water te bespaar.
Windhoekers behoort ernstige pogings aan te wend om minstens 10% water te bespaar, terwyl damme in die sentrale dele van die land gemiddeld net sowat 35,1% water oorhet, ’n El Ni
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie