Watertoevoer word verbeter
Pompe, pype, boorgate en meer ontsouting kom
Minister Calle Schlettwein sê N$10 miljard is beskikbaar om toegang tot water te verseker.
Die kabinet ondersteun die ministerie van landbou, water en grondhervorming se plan om ʼn nuwe ontsoutingsaanleg langs die kus te bou. Intussen is 23,3 km van die Kuiseb-Swakop-wat
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie