Waterskuld draai by N$3 miljard

Styging van sowat 16% in nege maande
Die toenemende finansiële las hou 'n direkte bedreiging vir NamWater se vermoë in om infrastruktuur te onderhou en volhoubare grootmaatwatervoorrade oraloor Namibië te verskaf.
Kenya Kambowe
Die nasionale watervoorsiener NamWater se uitstaande skuld het einde November by sowat N$3 miljard gedraai. Verlede maand se skuld van N$2,8 miljard dui op ‘n skerp styging van 1
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer