Vragmotors staan in lang rye by grenspos
NamRA gee verduideliking
Die opgradering van die doeanestelsel veroorsaak vertragings by afgeleë grensposte soos by Katima Muililo.
Die uitrol van die Namibië Inkomste-agentskap (NamRa) se opgegradeerde doeanestelsel het operasionele ontwrigtings by grensposte veroorsaak, met NamRa wat erken dat tegniese foute
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie