Veilig vir voetganger en fietsryer
Die Nasionale Padveiligheidsraad (NRSC) en verwante rolspelers het Vrydag die herdenking van die Verenigde Nasies (VN) se globale padveiligheidsweek in Windhoek afgeskop met die veiligheid van voetgangers en fietsryers as eerste prioriteit. Saterdag douvoordag het ‘n padwedloop in die hoofstad as deel van die week plaasgevind. FOTO AUGETTO GRAIG


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie