Twee Noordedorpe se inwoners kla oor kragonderbrekings
Cenored reageer op klagtes
'n Inwoner van Grootfontein sê Tsumeb is nie die enigste Noordedorp wat kragonderbrekings ondervind nie.
Nadat inwoners van Grootfontein en Tsumeb hul misnoeë uitgespreek het dat hul krag vir dae aaneen af is, het Cenored gesê hy is nie bewus van dae lange onderbrekings nie.Inwoners
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie