Trans-Kalahari kan 30 000 poste skep

N$23 miljoen haalbaarheidstudie voltooi
Namibië en Botswana moet N$128,3 miljard vind om ’n spoorverbinding te bou.
Augetto Graig
Die regerings van Namibië en Botswana sal die aanbevelings wat in ’n haalbaarheidstudie gemaak is, deeglik ondersoek en ooreenkom oor finansieringsmeganismes en verkrygings
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer