Tolstelsel op pad na Namibië
‘Genoeg verkeer’ om stelsel te handhaaf
                                    Motoriste kan binnekort nóg meer opdok om hul motors op die paaie te hou nadat 'n RFA-studie bevind het daar is genoeg motors in die land om tolhekke op sommige dele van die nasionale padnetwerk op te rig.
                        
            
            
            
                                                        Die Padfondsadministrasie (RFA) het ‘n studie uitgevoer oor die haalbaarheid daarvan om ‘n tolstelsel in Namibië te implementeer, en gesê data toon die land het genoeg verkee
                    ...
                    
                                            
        
                            If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.    
                        
                                    
            

                        
Kommentaar
Sakkie Mostert
Die minister moet net in aanmerking neem dat daar moet 'n alternatiewe roete wees om te gebruik, indien nie mag daar nie 'n tol gevra word nie.