Taxistaanplek ’n doring in die vlees

Tydelike reëling geld steeds
Klagtes oor opeenhoping, veiligheid en ontwrigting van besigheid by ’n vulstasie op Grootfontein duur al vir ses jaar voort.
Phillipus Josef
Honderde pendelaars wat na en van Grootfontein reis, bly staatmaak op ’n informele langafstand-taxistaanplek by ’n plaaslike vulstasie, terwyl die munisipaliteit daaraan werk o
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer