Talle inisiatiewe vir waterverskaffing
Tender uit vir Oshakati-wateraanleg
Die uitbreiding van Oshakati se watersuiweringsaanleg sal kapasiteit verhoog om water te verskaf aan die Oshana- en Oshikoto-streek asook dele van die Ohangwenastreek.
NamWater het vandeesweek ’n uitnodiging aan belangstellendes gerig om te tender vir konstruksiewerk vir die uitbreiding van Oshakati se watersuiweringsaanleg.Alle tenders moet te
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie