Sentrale damme het (vir eers) genoeg water
Waterbeperkings opgeskort
Verteenwoordigers van die ministerie van landbou, visserye, water en grondhervorming, Stad Windhoek (CoW), streek- en plaaslike owerhede en verskeie rolspelers in die watersektor het byeengekom om die beskikbaarheid van water in die sentrale gebied ná die 2024-'25-reënseisoen te bepaal.
Die sentrale gebied se waterbronne het genoeg water om vir twee reënseisoene te hou sonder enige onmiddellike kommer en geen waterbeperkings sal in hierdie stadium ingestel word n
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie