SA sal aanhou krag voorsien

Ooreenkoms bestaan reeds vir dekades
Die Suid-Afrikaanse publiek plaas tans druk op Eskom om kragverskaffing aan kliënte buite dié land se grense te staak.
Henriette Lamprecht
Ogone Tlhage - Die minister in die Suid-Afrikaanse presidensie verantwoordelik vir elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê sy land sal voortgaan om elektrisiteit aan Namibië te
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer