Rivierstraat in Olympia

Nee, daar was nie gister ’n donderbui in die Olympia-woonbuurt in die hoofstad nie, maar die water het soos 'n rivier gestroom nadat ’n waterpyp gister omstreeks 07:00 gebars het. Foto Tony Edmunds

Kommentaar

Republikein 2026-01-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer