RFA se tekort van N$4,5 miljard
Namibië se padinfrastruktuur staar 'n toenemende finansiële krisis in die gesig, met die Padfondsadministrasie (RFA) wat 'n tekort van N$4,5 miljard aangemeld het, wat die volhoubaarheid van die nasionale padnetwerk bedreig.
Die uitvoerende hoof van die RFA, Ali Ipinge, het gesê die situasie weerspieël ’n “voortgesette historiese tendens van sub-optimale befondsingsvlakke” en waarsku dat dringe...


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie