Prosperita nou meer toeganklik

Padbouprojek van N$1 miljard vorder
Die Paaieowerheid het gister die noordelike toegangspad na die nywerheidsgebied geopen.
Augetto Graig
Ná maande se verkeersopeenhopings om toegang tot die Prosperita-nywerheidsgebied in Windhoek te verkry, het die Paaieowerheid (RA) Maandag die nuwe toegangspad aan die noordekant van dié nywerheidsgebied geopen.

Dié pad is deur die kontrakteur China Railway Seventh Group teen ’n koste van N$28 miljoen gebou, onder toesig van die raadgewende ingenieurs, VKE Namibia.

Altesaam 108 werknemers was by die opknappingswerk, die pad se verlening en sy aansluiting by die kruising van die Auas-brug op die B1-pad na Rehoboth betrokke.

Die nuwe pad sal nou aan die munisipaliteit van Windhoek oorhandig word, wat die onderhoud sal behartig en as die regulerende gesag sal dien.

Conrad Lutombi, uitvoerende hoof van die RA, het gesê die opgradering van die toegangspad is deel van die eerste fase van die westelike verbypad se uitbreiding, wat verleng word om toegang tot die Internasionale Lughawe Hosea Kutako te vergemaklik.

Hy sê die laaste deel van Fase 1, vanaf die suide van Cimbebasia, langs Prosperita tot by die polisie-padblokkade op pad na Rehoboth, sal teen April voltooi wees.

“Ons het talle klagtes ontvang oor die verkeersopeenhopings by die Auas-kruising, en van mense wat ’n beroep gedoen het vir die opening van hierdie toegangspad.

“Ja, ons moes ’n brug bou en dus het dit tyd geneem, maar ons is tevrede dat dit vandag voltooi is,” het hy gesê.

“Inwoners van Cimbebasia en Prosperita sal nou makliker toegang kan geniet, wanneer hulle huis toe kom of stad toe gaan.”

Verder sê Lutombi verskeie klagtes is ook ontvang oor verkeersopeenhopings by die deel van die B1 wat vanaf Windhoek Truckport na die Safari Hotel ’n enkelbaan word.

Die RA sal nou die munisipaliteit nader om te sien hoe daar saamgewerk kan word om dié deel van die pad uit te brei, sê hy.

Hy het ook uitgebrei oor ’n nuwe muur wat tussen die verbypad en die nuwe toegangspad gebou is.

“Die hoofrede vir die muur is eintlik om veiligheidsredes,” sê hy. Volgens Lutombi is voertuie se ligte wat in ’n oostelike rigting vanaf die Auas-kruising draai, steurend vir die verkeer op die westelike verbypad wat in ’n westelike rigting beweeg.

Hy het ook uitgebrei oor vordering met die groter N$1 miljard-projek, wat in Fase 2A vanaf Auasblick nog die bou van ’n 19,5 km-dubbelbaan sal behels, om tot naby die Dordabis-kruising te kom.

Daarna sal Fase 2B nog oor 21 km strek, met padwerke wat waarskynlik teen September volgende jaar sal begin.

Lutombi sê die algehele projek behoort teen Desember 2024 ’n volledige snelweg vanaf Windhoek na die internasionale lughawe te bied.

Die voltooide projek sal ook toegang suid na Rehoboth vergemaklik, deur die verkeer langs die verbypad uit Windhoek se middestad te herlei.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 14° | 33° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 19° | 33° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 15° | 18° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:06, High tide: 04:02, Low Tide: 22:18, High tide: 16:30 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 04:00, Low Tide: 22:16, High tide: 16:28 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 03:59, Low Tide: 22:16, High tide: 16:27 Rehoboth: 18° | 30° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 18° | 32° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 12° | 22° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 10° | 18° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 15° | 28° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 11° | 22° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 17° | 31° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 13° | 16° Durban: 20° | 33° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.09 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.3 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77177.44 Up +0.32% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.65 Down -0.07% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13418.67 Up +0.32% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 331.27/OZ UP +0.97% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.91% | Zinc US$ 2 923.10/T UP 0.41% | Brent Crude Oil US$ 84.49/BBP UP +0.24% | Platinum US$ 982.01/OZ UP +0.80% Sport results: Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 14° | 33° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 19° | 33° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 15° | 18° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:06, High tide: 04:02, Low Tide: 22:18, High tide: 16:30 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 04:00, Low Tide: 22:16, High tide: 16:28 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 03:59, Low Tide: 22:16, High tide: 16:27 Rehoboth: 18° | 30° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 18° | 32° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 12° | 22° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 10° | 18° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 15° | 28° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 11° | 22° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 17° | 31° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 13° | 16° Durban: 20° | 33° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.09 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.3 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77177.44 Up +0.32% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.65 Down -0.07% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13418.67 Up +0.32% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 331.27/OZ UP +0.97% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.91% | Zinc US$ 2 923.10/T UP 0.41% | Brent Crude Oil US$ 84.49/BBP UP +0.24% | Platinum US$ 982.01/OZ UP +0.80%