Poskantore buite bereik

NSA: Ongelykhede oor ligging
Pensioenarrise landswyd reis meer as 10 km ver om hul pensioen by die naaste poskantoor af te haal.
Augetto Graig
Die Namibië Statistiekagentskap (NSA) se onlangse verslag oor hoe naby of ver pensioenarisse aan poskantore woon waar hulle hul maandelikse pensioentoelaes afhaal, toon beduidende
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer