Plaaslike kontrakteurs voltooi glo nie projekte
NamWater ‘gee voorkeur aan buitelandse maatskappye’
Hoewel NamWater meen hy ken talle projekte aan plaaslike maatskappye toe, vereis sekere grootskaalse of hoogs gespesialiseerde projekte steeds internasionale kundigheid.
Plaaslike kontrakteurs het glo sedert 2021 nie daarin geslaag om projekte ter waarde van sowat N$315 miljoen vir NamWater te voltooi nie.Die inligting is openbaar gemaak nadat Nami
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie