Pad tussen Karibib en Usakos geopen
Byna 600 poste geskep
Een van die besigste paaie in die land is teen ’n koste van N$552 miljoen opgeknap en verbreed met padsterftes in Erongo wat vanjaar met 32% gestyg het.
Die opgeknapte pad van 31 km tussen Karibib en Usakos is Vrydag amptelik geopen ná ’n opgradering wat sowat N$552,25 miljoen gekos het. Die minister van werke en vervoer, V
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie