Ou poskantoor (vir eers) nie gesloop
Ontwikkelingsdokumente nie vir inspeksie beskikbaar
Planne om een van Swakopmund se geskiedkundige geboue in ’n luukse hotel te omskep, het ’n geskil tussen erfenisowerhede, ontwikkelaars en plaaslike rolspelers ontketen
’n Voorstel om die geskiedkundige voormalige munisipale gebou en poskantoor op erf 989 in Swakopmund in ’n hotelkompleks te herontwikkel, is deur die Nasionale Erfenisraad van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie