Otjomuise kry 58 nuwe huise

Nóg 300 eenhede byna voltooi
Landswyd is 4 826 huise voltooi en oorhandig sedert die bekendstelling van die program in 2014, hoewel 514 steeds onvoltooid is, insluitend 24 in Opuwo, 186 in Swakopmund en 304 in Windhoek.
Elizabeth Kheibes
Altesaam 58 gesinne in Otjomuise Uitbreiding 10 het verlede week hul langverwagte huise ontvang, terwyl die regering sy verbintenis herbevestig het om die Massabehuisingsontwikkeli
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer