Opknappingswerk aan akwarium sloer

Geen konstruksie nog in sig
Die opknappingsprojek is nou in sy tweede jaar en bronne beweer dat burokratiese rompslomp die implementering belemmer.
Adam Hartman
Die nasionale akwarium in Swakopmund is al meer as ’n jaar gesluit nadat die beplande opgradering van N$20 miljoen in 2023 reeds sou begin het. Geen konstruksie het egter tot dus
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer