'Ons leer vir KI, nie andersom'

Verskeie kwessies belemmer implementering
Kunsmatige Intelligensie (KI) kan geweldige verandering in Namibië meebring, maar verskeie basiese probleme moet eers opgelos word.
Iréne-Mari van der Walt
Verskeie Namibiese tegnologie-kenners is dit eens dat kunsmatige intelligensie (KI) wél die digitale gaping tussen Namibië en ontwikkelde lande kan oorburg, maar dat verskeie gro
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer