Okahandja spog met nuwe brandweerstasie
CEPM & Partners Engineers het gister die pas voltooide brandweerstasie op Okahandja aan die munisipaliteit oorhandig. Konstruksie van die gebou het in Junie 2024 teen 'n koste van N$7,3 miljoen begin. Een van die uitdagings wat tydens die projek ondervind is, was die verkryging van die vier reuse-motorhuisdeure, wat in Suid-Afrika vervaardig is. Foto Aurelia Afrikaner


Kommentaar
Stephanus Gerber
Nuwe brandweerstasie . . . . . . . . . en geen water in Okanandja nie Dit is nie 1 April nie!!