Okahandja se riool-nagmerrie
Verstopte dreine, gesteelde mangatdeksels
Die meerderheid van die dorp se infrastruktuur vir riool is meer as 60 jaar oud en is vir 'n baie kleiner bevolking bedoel.
Meer as agt buurte oraloor Okahandja word steeds geteister deur volgehoue rioolwaterstortings wat nooit ten volle opdroog nie en ernstige kommer onder inwoners oor gesondheid wek.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie