Nuwe WhatsApp-lyn en webwerf vir Cran
Die regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië (Cran) het sy WhatsApp-verbruikershulplyn bekendgestel, terwyl sy webtuiste ook 'n splinternuwe baadjie aangetrek het. Die we
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Stephanus Gerber
Wat doen CRAN behalwe om werk te verskaf aan 'n horde mense? Hoe het ons oor die weg gekom (met minder beslommernis) voor CRAN? Wat dra hulle by tot verbetering van die breë publieke en algemene welstand? Hoekom het hulle so baie voertuie? Behalwe personeel vervoer, waarvoor word die al die karre en busse gebruik?