NLU: Boere moet reageer op Starlink-aansoek
Cran se sperdatum is 12 Desember
Die vier landbou-unies het verskeie kere met Cran vergader oor die dringende uitdagings met konnektiwiteit en ondersteun die goedkeuring van 'n satelietnetwerk wat bekostigbare, uitgebreide en betroubare konnektiwiteit aan landelike gebiede kan verskaf.
Boere, lede van die Namibië Landbou-unie (NLU) en die publiek word aangemoedig om skriftelike kommentaar oor Starlink by die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië (Cra
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie