Nie ‘n sent vir Brakwater nie

Stad Windhoek kan nie rekenskap van geld gee
Tot op hede het die meerderheid kapitaalprojekte wat vir die Brakwater-gebied goedgekeur is, nie gerealiseer nie.
Yolanda Nel
Vir die afgelope 18 jaar het Brakwater se inwoners en besighede betalings aan Stad Windhoek gedoen vir toekomstige uitbreidings en verbeterings, wat in twee gespesifiseerde rekenin
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer