NHE sink al dieper in die rooi

Streng kostebeperkings ingestel
Die behuisingsondernemings se finansiële probleme word toegeskryf aan kliënte wat nie huise kan bekostig nie.
Kenya Kambowe
Die kontantgestroopte Nasionale Behuisingsonderneming (NHE) ondervind ernstige uitdagings met kontantvloei nadat dit aan die lig gekom het dat die finansiële posisie maatskappy ni
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer