Net Chinese kontrakteurs op kortlys vir padtender
Herrie oor plaaslike maatskappye 'uitgesluit' word
Die Paaieowerheid het verduidelik hoekom al sewe kontrakteurs wat in aanmerking kom vir die tender om die Usakos-Karibib-pad op te gradeer, Chinese maatskappye is.
Ogone Tlhage - Die Paaieowerheid (RA) sê hy het min tenders van Namibiese maatskappye ontvang vir die opgradering van die Usakos-Karibib-pad, waarin sewe Chinese konstruksiefirmas
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie