Meer as 52 000 huise sonder krag
Jaarlikse behuisingsgroeikoers van 4% kan die getal met nog 2 000 per opstoot
Die Windhoekse munisipaliteit se elektrisiteitsdepartement werk teen net meer as 60% van sy personeelkapasiteit, met net 140 uit 230 goedgekeurde poste wat gevul is.
Meer as 52 000 huise in Windhoek bly sonder elektrisiteit, selfs terwyl die stad pogings verskerp om universele toegang te bewerkstellig.Vrydag het burgemeester Ndeshihafela Larand
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie