N$32,2 m. aan 7 boere betaal vir lughawepad

Vergoeding vir grond
Die snelweg tussen die hoofstad en die Hosea Kutako Internasionale Lughawe sal na verwagting in September voltooi wees.
Eliot Ipinge
Die Paaieowerheid (RA) het ’n totaal van N$32,2 miljoen in vergoeding aan sewe boere betaal wie se grond verkry is vir die uitbreiding van die pad tussen Windhoek en die Hosea Ku
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer