'n Nuwe blaadjie vir Print Media Hub

Iréne-Mari van der Walt
Network Media Hub (NMH) se drukkers Print Media Hub (voorheen Newsprint) het 'n nuwe tuiste by die groep se perseel by Diamond Square in Ruhrstraat in die Noordelike Industriële gebied in Windhoek. Die drukkery het in 2010 van General Murthala Mohammed-rylaan in Eros geskuif na sy perseel in Lafrenz.

Print Media Hub se verskuiwing van Lafrenz na Diamond Square bring weer die drukkery, die nuuskantoor en asook verskeie ander entiteite in die Emeraldsand groep (waarvan NMH en Print Media Hub deel is) saam op dieselfde perseel. Foto's Iréne-Mari van der Walt

Kommentaar

Republikein 2026-01-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer