Lae-inkomste-inwoners van Otji moet huur betaal
Meeste kan ‘lae fooie’ bekostig
Die betalings wat van dié woongebiede ingevorder word, sal vir die opgradering en ontwikkeling van die informele nedersettings en dorpsraadbedrywighede aangewend word.
Die munisipaliteit van Otjiwarongo het aangekondig inwoners van informele nedersettings sal voortaan huurgeld moet betaal. Hierdie stap word glo genoodsaak deur die behoefte om bas
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie