Keetmanshopers dors
Eis antwoorde oor watertekorte
Die goewerneur van ||Kharas het volgehou die streek staar nie ’n tekort aan water in die gesig staar nie, maar eerder probleme met die bestuur daarvan en betalingsreëlings.
Emosies het Woensdag op Keetmanshoop hoog geloop toe meer as 100 inwoners na die goewerneur van ǁKharas se kantoor opgeruk het om antwoorde te eis oor aanhoudende watertekorte en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie