Keetmanshoop skop droog

Toevoer moontlik vandag herstel
Verskeie pypbreuke op die pyplyn vanaf die Nautedam tot by Keetmanshoop het inwoners vir 'n dag of wat sonder water gelaat.
Henriette Lamprecht
Verskeie pypbreuke die afgelope dae het veroorsaak dat inwoners op Keetmanshoop se krane droog geloop het. Die watervoorsiener NamWater en die dorp se munisipaliteit was teen drukt
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer