Hupstoot vir spoorvrag tussen Walvisbaai en Karibib

Minder vragmotors op paaie
Kaleido Logistics se nuwe logistieke spilpunt op Karibib is strategies langs die spoorlyn geleë met direkte toegang tot TransNamib se spoorinfrastruktuur.
Leandrea Mouers
’n Nuwe vragspoor-korridor wat Walvisbaai en Karibib verbind, is deel van pogings om Namibië se logistieke netwerk te versterk, die doeltreffendheid van die voorsieningsketting
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer