Hoofstad se fietsbane flop
Duitsland onttrek vervoertoelae van N$206 miljoen
Die volhoubare stedelike mobiliteitsprojek vir Windhoek was bedoel om kweekhuisgasvrystellings te verminder, die doeltreffendheid van openbare vervoer te verbeter en die stad se oorgang na stedelike vervoer met laer koolstof te ondersteun.
NuusredaksieDie Duitse regering het ’n toelaag van 11 miljoen euro (sowat N$206 miljoen) onttrek wat bedoel was om Stad Windhoek te help om skoner vervoer te ontwikkel. Dít
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie