Hoofstad benodig 6 450 huise per jaar
. . . net om agterstand te halveer
Teen die huidige tempo van die lewering van ongeveer 1 000 erwe of huise per jaar in die kategorie minder as N$800 000, kan dit tot 64 jaar duur om die bestaande agterstand uit te wis.
Windhoek moet jaarliks meer as 6 000 gedienste erwe en huise lewer om ’n betekenisvolle verskil in sy groeiende agterstand in die verskaffing van behuising te maak, maan di
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie