Hoërskoolkoshuis op Khorixas vervalle

Kommer oor veiligheid van leerlinge
Die tweede koshuisblok wat vir meisies aangewys is, word glo tans beset deur onderwysers, koshuiswerkers en individue wat nie in diens van die onderwysministerie is nie.
Aurelia Afrikaner
Ouers in Khorixas het hul diepe teleurstelling en kommer uitgespreek oor die verslegtende toestande by die koshuis van die Cornelius Goreseb Hoërskool en gesê die situasie bly al
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer