Hoachanas se krane droog

Drie maande sonder betroubare watertoevoer
Talle inwoners in die nedersetting is afhanklik van hul groentetuine en tuinwerkers staan om 01:00 op om water in emmers vir hul plante te gaan haal wat dan deur die loop van die dag gebruik word.
Augetto Graig
Inwoners van Hoachanas pleit vir dringende ingryping om hul dors te les en die watervoorsiening aan die nedersetting in die Hardapstreek te herstel.“Hier gebeur niks nie; dit is
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer