Grootfontein se waterprobleme ‘verby’
Munisipaliteit sê toerusting is herstel
Die munisipale woordvoerder het inwoners verseker dat die dorp se gereelde wateronderbrekings iets van die verlede behoort te wees.
Grootfontein se munisipaliteit sê die dorp se gereelde wateronderbrekings oor die afgelope weke behoort nou iets van die verlede te wees nadat die elektriese toerusting herstel is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie