Groot Aub se krane loop weer

Windhoek-amptenare, stadspolisie gryp in
N$110 miljoen word benodig om watervoorsieningsinfrastruktuur op Windhoek-standaard te bring.
Augetto Graig
Elizabeth Beukes (58) was Vrydagoggend verheug om weer haar wasgoed by haar huis op Groot Aub te kan was waar sy saam met baie van haar bure maande se watertekorte verduur het.Verm
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer