Grondpad op toeristeroete ’n kopseer
RA erken swak toestand
Die D2743-pad word na bewering vir jare nie in stand gehou nie en lodge-eienaars moet gestrande toeriste op hul eie koste gaan red.
Lodge-eienaars wes van Outjo het die Paaieowerheid (RA) van growwe nalatigheid beskuldig wat glo meer as 'n dekade nie die D2743-grondpad wat na verskeie lodges lei, in stand
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie