Cuvelai: Net 9 van 26 vloedstasies nié beskadig
Bewusmaking sal in gemeenskap gekweek word
Die ministerie sê dit sal vir nou die skade aan die gesofistikeerde moniteringstelsel vir vloede herstel en terselfdertyd bewusmaking van die doel van die toerusting onder gemeenskapleiers kweek.
Van die 26 stasies wat die vloedwater in die Cuvelai-gebied tussen Outap en Ohangwena monitor, werk nog net nege. Die res is almal deur vandale beskadig. So het die ministerie van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie