Beleggers beplan 15 900 huise in Monte Christo

President: Bekostigbare huise ’n prioriteit
Die afvaardiging het met president Netumbo Nandi-Ndaitwah vergader terwyl sy vinniger lewering van bekostigbare behuising wil bevorder.
Chris Kaukemua
’n Afvaardiging van potensiële beleggers het president Netumbo Nandi-Ndaitwah Donderdag by Staatshuis ontmoet om die voorgestelde behuisingsontwikkeling by Monte Christo, noordw
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer