Baynes-damprojek tot 2028 uitgestel

Sterk teenkanting van inheemse gemeenskappe
Namibië en Angola se hidrokragprojek van N$22 miljard is al byna twee dekades onder oorweging.
Sonja Smith
Die konstruksie van die binasionale Baynes-hidrokragprojek van N$22 miljard is tot 2028 uitgestel en loop daarmee die teiken vir die eerste kwartaal van 2027 mis wat Namibië en An
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer